Hierdie jaar word die kompetisie deur Charmaine Louw en haar dogter Chantelle aangebied. Vir meer besonderhede en inskrywingsvorms kan u vir Charmaine by 081 259 0360 kontak.